Die Goue du Midi-toer
Ons sluit by die groepie aan wat onder die bome staan en skerts. Serpe roer in die aandlug en Afrikaanse sêgoed val saam met herfsblare op die sypaadjie voor Hotel Du Centre Et Lauragais in...
View ArticleDie Sout
Ek is op pad Velddrif toe. Van my familie se wortels lê aan die Weskus. My oupa en ouma se laaste rusplek is tussen die duwweltjies in die sandgrond van die ou begraafplaas en iewers op ‘n duin staan...
View ArticleOom Dawid se rooi lorrie
Oom Dawid de Klerk se bekendheid as karweier het wyer as die Karoovlaktes gestrek. Ewe bekend was sy granaatrooi lorrie met die dik wange, lang dek en houtkappie. Wanneer die houtkap afgehaal is, is...
View ArticleDie ou man en Pan
Eendag, lank, lank gelede, in die verre verlede, was daar ‘n ou man. ‘n Ou man wat graag iets wou ontmoet. Iets ontmoet soos Pan. Nie iets soos ‘n San, of Khoi-khoi of khoisan nie (alhoewel hy tog in...
View ArticleVat vyf, Cinque Terre
Google, jou lekker ding! So teen die einde van 2013 sit ek voor my rekenaar en tik in: “Unesco World Heritage sites.” En daar skop hy hom uit – die Cinque Terre. Ek spring weg en beplan (saam met my...
View ArticleDuinekind
“Treffend die dogtertjie met die bos hare deur lig omstraal. En kyk daardie groot blink oë, nè.” Annette is bly dat Frik hierdie foto uitgelig het as een wat hom getref het. Dis een van haar...
View ArticleBrandstigting
Ek weet nie of dit net die ouderdom is nie, maar in die laaste twee maande het ’n paar goed by my ordentlik uitmekaar geval. Eers beseer ek my voet so erg, dat ek na ’n maand nog steeds rondhuppel, en...
View ArticlePilanesberg in die laatsomer
Die Pilanesbergkom is vanjaar besonder mooi in die laatsomer. Wuiwende grashalms wat heuphoogte op die vlaktes staan, getuig van goeie reëns in die vroegsomer. Vir diegene wat bloot kom leeus soek is...
View ArticleJammer, Sjeherazade
Sjeherazade was nog altyd my rolmodel – haar verbeelding! haar vernuf! om 1001 nagte aanmekaar stories uit haar duim te suig om haar eie lewe te red! - maar ek brand hoegenaamd nie van begeerte om haar...
View ArticleMuti water
Basotho blanket (source: http://www.houseandleisure.co.za/shnu-tribal-and-basotho-blankets/) "No! I don't have time for bloody lame excuses today!" My mother’s voice lashes across the frost-covered...
View ArticleFiksie: "Die ander vrou"
Hulle was albei getroud, Assia met haar derde man en Ted met sy neurotiese vrou, toe hulle een oggend oor ontbyt op mekaar verlief geraak het. Sy het hom van ’n droom vertel wat sy daardie nag gehad...
View ArticleDeur die vaal sluier
Spekulatiewe fiksie is 'n breë letterkundige genre waarin die skrywer bespiegel oor alternatiewe tot die werklikheid soos wat dit bestaan. Wetenskapfiksie ressorteer ook hieronder. Hier deel 'n...
View ArticleFiksie: Die sonde van die vader
Hierdie blad bevat volwasse inhoud. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following content could disturbe sensitive readers. If you are under the age of 18, please...
View ArticleAlmal van ons is op soek na iets
Almal van ons is mos maar op soek na iets. As dit nie vir 'n brief in die posbus is nie, is dit vir 'n straatnaam. Sommige mense soek parkeerplek by winkelsentrums, sommige soek na iets wat hulle nooit...
View ArticleMiere
Die dae het nie kleur nie. Dis net Ma en haar beheptheid met die Oscar Pistorius-moordverhoor. Dit ken g’n brieke nie. Die dae is kleurloos, maar die nagte ... Vanoggend, soos elke ander oggend,...
View ArticleVrydagaand se kroeg
Joe se oë gaan oor die besige kroeg. Hy is Joe gedoop en het bitter arm grootgeword. Hy verlaat skool vroeg en doen klein werkies by klein plekkies. Dit gee hom geen werksbevrediging nie. Wanneer Lena...
View ArticleSecond-hand bookstore, Cape Town
“You’ll find the poetry three rows up and at the end of the Classics section, can’t miss it, past History, before Cookery.” He follows an aisle of shelves. Most are moulting chipboard flakes. The...
View ArticleBegrafnis op Stilbaai
Buite sy hotel in Colombo is daar die geel "M"-boë van ’n McDonalds. Tuk-tuks met skril toeters maak vir mekaar plek in die vinnige verkeer. Mense op die straat verkoop aartappels, garagedeure, stoele....
View ArticleFiksie: 'n Moerse klug?
Advertensieborde met erekte kondome, wat in verskillende groottes en teksture en die allerkleurigste reënbooggeure uit hul geskeurde verpakkings beur, toorn oral - met dié trefreël: “Let’s come...
View ArticleTerwyl die skemer daal
Die susters het noukeurig beplan aan die keer wat hulle Herklaas se spook oorgenooi het. "Moet ons nie maar afsien nie, Sara?" "Nee, Sarie. Die saak is dringend. Kan nie wag nie." Daar was niemand...
View Article