Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Browsing all 432 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

New writing: The break-up

wellbeing.org It was an awkward situation. I was standing there, in front of my best friend’s door, with a cardboard box and an old suitcase in my arms, feeling foolish. I could hear her drying her...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die treinreis

Stoomtrein (foto: wikipedia) Die simfonie van die treinwiele se klikke-klak, klikke-klak en die vinnige aanhoudende paf-paf-paf van die stoomlokomotief het ʼn kalmerende uitwerking op klein Chrisjan se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voortrekker

Wium van Zyl (foto: Naomi Bruwer) Die vrou in Voortrekkerdrag het ongemerk die plein bereik, die gesig diep in die kappie. Soos iemand wat maar altyd op die einder van die wye, sonverskroeide plaveisel...

View Article

Bietjie bietjie maak baie

In die hemel was hy nie ’n god nie, skaars ’n held. Maar hy was die koning. Soek was sy twaalfde dogter, gebore van sy twaalfde vrou. Dogters word nie prinse nie, nie eens in die hemel nie. Hulle sê sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om vredeswil

Prent se bron: writersforensicsblog.wordpress.com Dr Robert Neethling stap oor die drumpel van die Grand Hotel in Oslo. Die gedruis en geskarrel van Karl-Johanstraat en die vrou wat hom in sy gesig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op hierdie Dinsdag

  (Met apologie aan Wolfgang Borchert) "Dié land vra water en hy kry bloed" – Breyten Breytenbach, 1976 ’n Week het een Dinsdag. ’n Jaar, ’n halwe honderd. ’n Rewolusie het baie Dinsdae. Op hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die verste plek

Foto: www.kalaharidesert.net   Wat haar man nou eintlik gedoen het om so ‘n straf te verdien, wou hy nooit vir haar sê nie. Net dat die distrikskommandant die sersant geroep en opdrag gegee het: “Wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Ek is nog hier ..." / In die hinderlaag (Deel I)

Foto van Jaco Botha: verskaf “Hoe ver kan ’n hond in ’n bos in loop?” vra Gawie Kriel aan Jan die kameraman. Hulle twee sit voor in die stuurkajuit van die byeboer se Isuzu-bakkie, aan die voorpunt van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stomdys

  Fotobron: changeincontext.com Die skril monitoralarm trek Geo Cavernelis se aandag waar hy ‘n skermbrosjure sit en lees. ‘n Onderskrif in die brosjure lui: “Stomdys, jou nuwe huis, jou enigste...

View Article


Die bok van Hilton

Sy was vir jare die waitress by die Springbok Sportsbar. Dis daai ene bokant Arries Motor Spares, daar waar jy nog Princeton vir R6.50 ‘n pakkie kan kry. Jy kan sien dat daar ‘n erg mooiheid in haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lag

  Fotobron: http://www.diorellamirasol.com "Jy kan maar met Jos trou," sê haar ma, "die man lag maklik." Haar ma is reg. Selfs in sy briewe terg hy: "Die taalmanne kan gerus ter wille van ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lig

Malgas (foto: www.westcoastlife.co.za) Lighthouses are not just stone, brick, metal, and glass. There's a human story at every lighthouse; that's the story I want to tell.  ― Elinor Die blougrys eier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Windpomp

Foto: bloedbek.wordpress.com Negentien jaar al gewaar sy hom, skrams uit die hoek van haar oog. Hy verouder soos ʼn lewende kind, kom sy agter. Eers lyk hy soos toe hy uit haar gekom het, destyds in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Ek is nog hier ..." / In die hinderlaag (Deel II)

Lees ook "Ek is nog hier ..." / In die hinderlaag (Deel I) “Ja nee, hoe meer kak jy het, hoe meer kak het jy,” sê Gawie Kriel, lig ’n loodkristalskerf, kyk treurig daarna, skud sy kop soos wat Alice...

View Article

Sukkelbestaan

Millie sak moeg op 'n stoel neer, skop haar skoene uit. Sy kyk haar vriendin, Kitta, op en af. "Jy weet, ou Kitta," sê sy in haar skril stem, "die dag toe ek met ou Pieter getroud is, vervloek ek tot...

View Article


The Halfway Inn

As die sonbesies sing en die akkerblare hang verlep aan die bome, dan is dit warm op Worcester. Dit is dan  wanneer die regulars vroeg al na Pietie se kroeg skuif om ’n lafenis te gaan geniet. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The little park in Mumbai

Mumbai (photo: indianexpress.com) “I don’t think this is going to work anymore.” My stomach grumbles. I haven’t eaten any lunch today. Again. The smells emanating from the back of the little restaurant...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vry!

Foto: www.tes.com   Hy lyk verward. Asof hy werklik nie weet waar hy is nie. Die skeloranje oorpak hang sakkerig om sy maer skouers. Sy yl grys hare is teen sy kopvel vasgekam. Dit kort ‘n sny en ‘n...

View Article

Juffrou Swanepoel kyk op

Wikus sit sy bril terug op sy oë. "Haai! Kyk net! Kýk!" roep hy uit. "Wat?" vra almal, "wat sien jy?" "Juffrou het ‘n ring aan. Sy gaan trou!" Nou wil almal sien. Juffrou Swanepoel se wange word rooi....

View Article

Pensioenaansoek, kategorie 83

“Eleke Saterag, Madam, dan hou ons begrafmes; laas Saterag ons bêre séwe by die grond,” sê hy en lig ‘n hand vol vingers en nog twee op.  Hy sit op die punt van een van my nuwe kantoorstoele....

View Article
Browsing all 432 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>