Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Browsing all 432 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die huldeblyk wat nooit gelewer is nie

“Jake*,” sê iemand links van my, “jy sit hier? Moet jy nie daar voor in die familiebanke gaan sit nie? Jy lewer mos die huldeblyk.” Huldeblyk? Dis die eerste woord wat ek hiervan hoor. Ek kyk op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

29 Maart 2018

Gus Scheepers vleg tussen die horde straatstalletjies in die gewilde toeriste-inkopieparadys Pratunumpark in Bangkok deur. Die warm, bedompige hitte van Bangkok is byna ondraaglik. Die geure van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies

’n Sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm-broes Dit was innie middel van winte, ennie sneeuvlokkies het geval soes veertjies uitie lig uit. ’n Koningin het langs haa venste gesit en wêk an haa borduuwêk....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 2)

Foto: Socialcreatures, CC BY 3.0, Wikimedia Commons Lees deel 1 hier. ... Nou die koningin, met dié wat sy gedink het dat sy die hart van Sneeuwit geïet het, was dood vesieke dat sy nou die mooiste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Buksie

Toe Malie besef dat haar ma hierdie keer regtig ’n baba sou hê, het sy angstig stil geword. ’n Dogtertjie sou wonderlik wees, ’n meisietjie wat vir haar ma alles kon wees wat sy, Malie, nie is nie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In ’n koma

My luck het uitgeloop, nes my hoop. Eers het ek elke sent wat ek kon kry, uit meneer Van der Merwe gepers, maar later moes ek my maar na die brugmense wend. Hier sit ek nou sonder kind of kraai met my...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Never going back

Judith allowed Thomas to touch her. She allowed him to stroke her thigh up and down in the car. Up and down. Up and down. Until she felt an internal bliss rising up within her. At first, she felt...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 3)

Lees deel 1 hier. Lees deel 2 hier. Ennie koningin het toe huis toe gegan en sy’t wee voorie spieel gat staan en sy’t gesê: “Spieëltjie, spieëltjie tienie muur, Wie is die mooiste en pragtigste in ôs...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die groot plan

Dis vroegoggend en bitter koud. Die snerpende wind uit die suidooste huil tussen die geboue deur en warrel koerantpapiere deur die verlate strate. Die dag se eerste lig het al deurgebreek en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die tweestryd

Ek skiet die sigaret in die vuur en staar na die vlamme wat soos lang vingers uitstrek na bo. Soos ek die rook uitblaas, vroetel ek vir die pakkie en die aansteker in my sak. My liggaam, warm in die...

View Article

Dingleton

Sy stop met haar rooi Polo op die grondpadstraat, voor ’n vervalle huisie. Die deur swaai oop en ’n paar swart hakskoene verskyn. Sy klim uit en sluit die kar twee keer (wie op ’n Saterdagmiddag ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die psigiater

Vandat my linkerskouer flenters geval is tydens opleiding en diens vir volk en vaderland, gee dit my allerhande probleme. Nou veral, met die ouderdom gekombineer met jig, rumatiek en winterkoue, raak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die kussings lig

Ek voer haar ontbyt. Hawermoutpap, happie vir happie. Ek vee haar ken met ’n klam waslap af. Dis asof ek teerder, geduldiger is ná die kussingvoorval.  In die boog van haar hooghartige nek huiwer die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes

Naby ’n groot bos het daa ’n arm houtkappe en sy vrou gebly, saamit sy twie kinners. Die seun se naam was Hansie ennie meisie se naam was Grietjie. Hulle was baie arm en het maa gestruggle om te iet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Full circle

Sundeeka Mungroo Lisbeth felt the first severe wave of pain roll over her. It started in her belly, but she felt it penetrate every cell in her body. Every tiny little hair on the surface of her skin...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 2)

Deel 1 Toe hulle innie middel vannie bos gekommit, het Hansie en Grietjie se pa vi hulle gesê om stukkies hout op te tel om ’n vuu te maak om hulle warm te hou. Toe hulle genoeg hout bymekaa gemaakit,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wholeworld

Dis wanneer sy met Buitenkantstraat afry dat Lisa by Caledonplein die man op die oorkantste sypaadjie sien. Starend voor hom beur hy teen Kaapstad se middaghitte, ’n blou plastieksakkie in die hand....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 3)

Deel 1 Deel 2 Toerit mirrag raak, toe deel Grietjie haa stukkie brood met Hansie, wan hy’t sy stukkie brood vekrummel ennit langsie padjie gegooi toe hulle die bos ingeloep het. Hulle het toe annie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kersvader

Lisa het haar kind by die laerskool kom oplaai. Die Kersvakansie het begin en toe Tiaan by haar in die motor inklim, groet hy haar nie eens nie. “Mamma, daar is nie regtig ’n Kersvader nie, nè? En ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adéle

Jan Maraispark, Stellenbosch. Die park waar WEG Louw en sy vrou, Rosa, gereeld gaan stap het. Ook die middag voor sy dood. Ek het hulle nog sien uitklim uit die groen Mercedes. Hy het daarna gekla dat...

View Article
Browsing all 432 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>