Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Browsing all 432 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blufgesig

Dis nog donker wanneer sy by die oprit van die glanskompleks indraai. Sy stop by die elektriese hek en druk haar kaartjie teen die gloeiende rooi glasie; die hek beweeg stadig na die kant toe. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ander vrou

Toppie wonder waar sy vrou bly – dis Vrydagaand en al amper sesuur. Hy het maar aangegaan met die skottelgoed en is besig om die masjien uit te pak. Hy lyk nogal koddig in die rooi geblomde voorskoot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die pakkie

          Die ander motte was dom en dwaas, maar ek sal ver van die kers af bly. Toe CJ Langenhoven hierdie gedig geskryf het, was al die swakkelinge van die wêreld seker in sy gedagtes, ek inkluis....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boetiek-kroniek

Mev Lantier, een van ons kusdorp se swaeltjies, kom by die winkel in. Op haar heup sit ’n groterige, sjampanjekleurige Franse poedel, wydsbeen soos ’n baba. Die helfte van die jaar woon sy in haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Waar is Nicole?"

My vraag aan my vrou klink soos ’n leë eggo in my oor. Sy leun effe oor na na my kant toe: “Sy sal nou hier wees.“ Die vraag het ’n irriterende bobou en ’n angswekkende onderbou in my bewussyn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Misterie

“Wat? Wat probeer jy sê?” Dave Sherman voel hoe ysige vingers sy hart omklem. “Begin weer, en praat stadiger.” “Meneer, Albert lê in die swembadhokkies. Ek dink hy’s dood.” “Kak, man, hoekom sal hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Starboy

Althea’s rapist moved back in with his wife of six years in early November. He was a senior copywriter at an advertising agency in Johannesburg, writing a crime novel on the side. He had published...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ernesta

Sou jy van bo kon afkyk, sou dit net ’n blokkie grou wees wat blink. Merrimanlaan 40, die grys gewelhuisie met die sinkdak en Keltiese kruis teen die nok. Dit kon sowaar ’n kerkie gewees het wat agter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meneer Vraagom skryf weer

Uit die akwarium in die waterfront tree ’n man met ’n sopnat geel snyerspak aan. Hy stap deur lang toue mense, weg van die ingang. Hy lyk buite weste, reddeloos soekend. Sy pak is ’n donker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die sonde van die kinders

In ons finale jaar moes al die voornemende predikante Siekepastoraat as kursus loop. Dit het onder andere besoeke aan hospitale en inrigtings behels, waar ons soms onderhoude met pasiënte moes voer....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nessun Dorma

Haar naam is Milano. Wittebroodbaba, verwek in Italië, is sy met vonkel in die oog en tong in die kies deur haar ouers ingelig. Almal noem haar sommer Mi. Kort and kragtig, net soos die hoofletter I...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hester se Skattebolletjie

Dis skuins voor vyfuur. Die lig is stadig besig om die nag se donker weg te ruk en Hester kan die mossies buite hoor tjirp. Sy gaan nog ’n rukkie lê. Haar dag het nie rede tot haas nie. Daar is nie ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baaikaap

Die woord bicarb (bicarbonate of soda) het met so ’n lekker Amerikaanse inslag uit my Kapenaar-pa se mond gerol.  Mammie het dit laat klink soos die koebaai-woorde van iemand wat oorsee vertrek vanaf...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwejaar 1961

Die grootmense wag dat die horlosie oorslaan na die volgende jaartelling. Uit agterkele hoor ons: "Hêppieeeeee!" Straataf sing ’n groepie heimwee-liedjies met Lieberstein en Kommando Brêndie se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Dans met my broer ...”

Odysseus en Penelope deur Francesco Primaticcio Elke jaar met sy verjaarsdag hou my broer Dawid groot paartie. Gewoonlik draai daar ’n dier op ’n spit, wat my elke jaar die hel in maak. Ek wil...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ocean

“I want to change. Tell me how to change.” “Why do you want to change? You sound unhappy. Are you lonely?” “Yes, sometimes I can’t get out of bed. This week was a good week, though. I just want to be...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om ’n moesie te vermoor

1. Kry ’n garingdraad of ’n dun toutjie. Vlos werk ook. “Sy wil trou,” sê hy terwyl hy sy sigaret in die bedding tussen die tiemie en die woestynroos dooddruk. “En jy?” vra ek. Hy forseer die stompie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alex

Alex het nie die see ingestap nie. Ek en Alex het vriende geword in standerd vier (oftewel graad 6). Hy het nie ver van ons af gewoon nie. Ons het saam skoolbus gery en soms met die fietse skool toe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sprokies in Kaaps: Rooikappie ennie wolf

Skildery deur Carl Larsson, 1881 | Wikimedia Commons Die Broes Grimm se sprokiesvehaal vetaal en angepas deu Olivia M Coetzee Een dag lank lank geliede was daa ’n soet en kleine dogtetjie. Amal wat haa...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soos ’n leeuwyfie

Die gordyn het grasieus toegeval toe die begrafnisondernemer uit die vertrek geloop het. Isabel Roux was alleen oor in die kamer. Stil het sy na haar man in die doodkis gestaar. Die ondernemer se...

View Article
Browsing all 432 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>