Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Browsing all 435 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kort verhaal

Die skerp lig maak my oë seer soos ek by die voordeur uitsukkel en die trappies versigtig afbeweeg. Ek gaan staan stil op die sypaadjie en meet my roete onseker af. Skaars gee ek my eerste tree die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Begrawe buite Fampoux ... en in Lichtenburg

Gebaseer op ’n ware verhaal Net so na twaalf die middag klop die posman aan die deur van die Hammangesin van Lichtenburg. Johanna Hamman maak die deur oop en groet hom. Hy gee aan haar ʼn koevert wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kompetisie: Die liefde in jóú se Afrikaans

LAPA Uitgewers soek manuskripte oor die liefde wat Afrikaans in al haar tonge uitbeeld. Die liefde is wel ’n universele taal, maar dit klink darem baie lekkerder in jou eie dialek of variëteit. Om dít...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die stilte om die huis van Mohammadar Iqbal: Deel 1

In Egipte was daar ’n huis, vlak langs ’n verkeersirkel. Die paaie wat uit drie rigtings by die sirkel bymekaargekom het, was grondpaaie. Een pad het hoofpad toe gelei, die tweede in die dorp in,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die stilte om die huis van Mohammadar Iqbal: Deel 2

Lees Deel 1. Die einde van die vakansieseisoen het aangebreek. Die kinders is terug skool toe en die meeste toeriste is weg, net hier en daar was nog ’n paar oueres te sien wat geen werks- of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The adoption

The two men sat on a wooden bench outside a tennis court at the Greenpoint Tennis Club, looking at Signal Hill, over which some rain clouds were gathering. “I have two daughters with my Italian wife,”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Katrien

But you and I, our love will never die But guess we'll cry come first of May                        - First of May (Bee Gees) Op die eerste Mei 1970 stap ek en Katrien die bult op. Dit was ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The prize

The telephone rang just before six am.  Vivienne was already awake, though still in bed. The sudden, aggressive sound gave her a fright. She inhaled quickly and used the armrest to lift herself onto...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Munesu

Haar afgeleefde rooi tas het vandag ʼn skelpienk strik om die handvatsel. Sy wil doodseker maak sy sien dit van ver af aankom op die bagasieband. Daar is vreemde mense in die wêreld. Sal sommer jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The language of bougainvillea

“I want to show you something. It’s down there.” “But, it’s dark down there. I can’t see anything.” “There’s a light switch somewhere here. I’m always fumbling for it. Look at my butter fingers.”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wit koevert, donker boodskap

Wanneer die universiteit vir die vierde kwartaal heropen, heers daar ʼn morbiede atmosfeer op kampus. Dosente kyk mekaar vraend, selfs agterdogtig aan. Die lug hang swanger van terneergedruktheid en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jokey ve’loo sy lag

Ek is gedoep Johannes Jakobus Boois, ma ammil noem my somme Jokey. Nie oo my naam Johannes issie, ma oo ammil vaʼ kleins af lag as hulle my sien. Ek hoefie ee's te praat of ’n joke te ve’tel nie. Ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eye of the storm

The two women had sat for most of the morning and early afternoon on the sofa, smoking and drinking whisky in paper cups.   “Clarissa, you’re an angel, a star, to have come. To be quite honest with...

View Article


Innie sjebeen

Die sigaretrook hang verstikkend dik in die volgepakte ruimte. Die skerp urinereuk brand my neusgate. Ek sit by die tafel in die hoek. My rug teen die koelte van die sinkplaat. Dis warm hierbinne. Ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Surprise! Surprise!

My bors trek toe en my hartslag versnel elke keer as ek aan Saterdagoggend dink. Ek kan mense darem nie verstaan nie. Hoe kon Japie dit doen! En dit ʼn dag na Ma se dood! Ewe kamstig onder die vaandel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Just our luck

Look at me, he (Roberto, Roberto, Roberto) seemed to say, I am a man. Look inside my soul. All you see is the disguise of the white page. All those years, he and his mother had spat me out as if I...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die groep

My dokter (lees “psigiater”) het so rondom 1978 studente met probleme by die Universiteit se Gesondheidsdienste individueel begin sien. Hy het dan ook elke Donderdagaand ná die kliniek agtergebly en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Introducing the third dimension in this modern era

I’m not going to telephone anyone today, especially my sister in Cape Town. I just want to be by myself. There’s a jerking of loneliness rushing through me, as if like a sun. It’s violent. There’s an...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wolf ennie siewe kinners: ’n Kinnervehaal deurie Grimm Broes: Deel 2

Kôt daana hettie ou bok uitie veld uit byrie huis angekô. Sy’t haa boeglam geskrik toe sy by haa voodeu instap en sien hoe dit lyk. Die tafel het op sy rug gelê, die stoele en banke het rond en bont...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bloed

Dis net voor dagbreek en die lig is dynserig en dit reën. Op die glimmende keistene, onder die kloktoring in die binnehof van ʼn ommuurde sendingstasie, lê die naakte lyk van ʼn vrou. Die reën sif...

View Article
Browsing all 435 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>