Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Browsing all 432 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klein Klaas en Groot Klaas: ’n Sprokiesvehaal deu Hans Christian Andersen

Vetaal en uitgebrei deu Olivia M Coetzee In ʼn klein dorpie het daa eenkee twie manne gebly, en hulle het al twee dieselle naam gehad. Al twie se naam was Klaas. Die een Klaas het vie pêre gehad, ennie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klein Klaas en Groot Klaas: ’n Sprokiesvehaal deu Hans Christian Andersen,...

“Kyk wat djy gemaakit!” huil Klein Klaas, “Wat gat ek nou maak sonner ʼn pêd?” Klein Klaas het vir ʼn lang tyd gehuil oo sy pêd wat dood is, maa na ʼn ruk toe ruk hy vi hom reg, en gat slag hy toe die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Groot Garibaldi

’n Blondine en ’n dwergie staan vroegoggend op ’n stasieperron en wag vir die sirkustrein. Die blondine verjaag die tjokkertjie kort-kort as hy dit te naby aan haar waag. Hulle al twee wil met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wit koppie

Sy sit by die ronde bruin tafel, sederhout, nee, dis iets anders, dit sal haar wel later byval wat. Die koppie in haar hand is deurskynende wit porselein. Die goue randjie is bykans afgewas, maar nog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My onbekende vriend …

Die trein ruk-ruk oor die spore. Dit klink soos ’n ou Bantam-bakkie wat petrol sluk en vorentoe skiet en dan weer doodruk. Buite skiet die skoonheid van die vroeë Boland-oggend verby die vensters....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die koevert op die tafel

Ek parkeer my Corolla in die oprit en klim uit. Oor die wind wat soos ’n besetene te kere gaan, bekommer ek my nie. Hier by ons in die Kaap bly die weer maar onvoorspelbaar. Dis moeilik om te glo dis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My Trein-ouma

Ek ken haar nie. Om die waarheid te sê, ek het haar nog nooit op ons trein gesien nie. Dit is nou die kwart-oor-vyftrein uit Kaapstad na Wellington. Dit is veronderstel om ’n sneltrein te wees, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strandloper

The sea’s green eyes watch me carefully. The waves are brutal and cold. Its dazzling limbs are like branches branching out. And I think to myself that here, I must move beyond imagining things of the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2019

“Verlede jaar op Oujaarsdag was ek in Ballito en het myself gesê dat 2019 my jaar is,” sê Koos. Hy sit effens regop in die hospitaalbed. “Toe begin die eerste ding: In Februarie het ek gehoor dat ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een-dag

Sy gly haar hand in syne. Haar hand is koel en kalm. Syne skielik sweterig. Sy kop ’n warboel van gedagtes en emosies. Wat moet hy doen? Saam kyk hulle uit oor die vallei onder die berg Yulongshan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Adhan is silent most mornings

1. They said it was jinn. That I was possessed. That morning my brother had woken up before me. It was not the first time. He was sweating, and he looked stung when I saw him. His eyes were still...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die skerpskutter – ’n ware (lieg)verhaal deur Fielies Fisant

In 1963 beland ek in die weermag. Dit was in die dae toe ons jongmanne se ma’s geen keuse gehad het as om hulle seuns aan die genade van die regering uit te lewer nie. By die aankoms van die kamp waar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Respect

“Wait. Let me just finish this, first. Then, I’ll give you my undivided attention.” I don’t want heaven without you, Rob. So, I wait for him, and I give him my undivided attention. And, where he is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regret

Sorrow struck her suddenly, one Thursday in September. And, with it, came a chance Thought that crept up her sleeve and into her ear. She lay supine on a grass verge, rolling a rusty red tomato...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die aanslag op my brein 

Ek was maar 17 jaar oud. Die jaar 1972 was ’n flop. Moes ’n hoogtepunt gewees het: matriek, lid van die leerlingraad, onderskeiding in ’n paar vakke, ’n belangrike haan onder die henne. Maar toe die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die gays kos die NG Kerk nou al byna R30 000

(Hierdie storie is min of meer die waarheid.) Hierdie hele besigheid het begin toe die dominee se vrou na ’n troue toe was en ’n groot, bruin koevert uit haar Nissan Skyline uitval.  Maar mens, laat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis nie oor die bike nie

Voorloop Maandagoggend: min of meer agtuur. Samuel Botes sukkel by die Areyeng-bus se trappe af – nie gewoond aan die moonboot nie – sy kneukels brand met die vasvat aan die bus se staal-handreling....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Theoretical cartography

She and I once went to an exhibition of ancient maps in a capital city. We drove through a blizzard that sealed us in beautifully in white, carefully cruising on an unseen road. At the exhibition, I...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Disgust

It was only weeks after the fugitive Henry Adler murdered farmer Mcather that the stranger entered town, and Lettie walked out onto the porch of her tearoom and squinted. But the man didn’t seem to...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die huis

“Vandag sal jy moet sterk staan. Jy sal moet vuisslaan teen die trane. Trane van ergernis maar dalk van heimwee ook,” prewel tannie Hessie Benson. “Ek belowe niks nie” hoor sy ’n stem van die groot,...

View Article
Browsing all 432 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>