All the king's horses
Sue woke up slowly, enveloped in a sea of pain. She heard her husband’s voice outside her room, and tried to move her body towards the door, with her head following slothfully. The doctor’s voice...
View ArticleNuwe begin
Wil jy nie jouself ’n nuwe kans gee nie? Vat my hand en spring saam met my in ’n nuwe ligte blou in, waar jy kan vry wees soos wat ek is en dalk nog meer. Is ons wel waarlik vry? Ek dink net as ons...
View ArticleOns is nie robbies nie
Dit was al skemer toe Sonja die pienk papiertjie aan haar deur sien wapper. Sy is moeg, haar voete deurgetrap, seer van 10 ure se staan om mense te bedien by die restaurant en haar baba is moeilik en...
View ArticleOp die duin
Sy kruip met ’n sliert hare wat al tussen haar oop lippe inwaai op die duin rond. Voor God kruip sy soos ’n hond, en uit haar mond kom droë tjankgeluidjies, fyn soos ’n baie siek baba wat byna nie...
View ArticleDie aand toe ek die maan gevang het
Ek, sussie Lira en Ouma soek-soek die rondloperkat. Ek het geen kat nie. Pappa is allergies vir kathare. Sy oë word rooi en dan nies hy. Dit is skemeraand. Ons sien hom! Die buitegemmer met die lang...
View ArticleWant die pad roep sy naam
Party mense se plek in die wêreld is vanselfsprekend, alles gebeur net soos dit moet gebeur. Ander mense is nomade wat sonder einde soek na die plek waar hulle eintlik hoort. Op een of ander manier...
View ArticleBazil en die bazaar
Dit was ’n winteragtermiddag toe my ouma en oupa in die sonkamer sit om die laaste stukkie warm son te vang wat skaamgesig by die vertrek inkom. Die sonkamer het groot vensters wat op die tuin uitkyk...
View ArticleEindes
Dit is die heel eerste keer dat dié gedagte by hom opkom. Die maande se opgekropte woede, die gevoel van verwerping, nutteloosheid, die doellose ronddobber gedurende die dag, die slapeloosheid wat...
View ArticleDie Joons-kinners
Die apteek en die haarsalon, waar ek die shampooist is, is net so skuins langs mekaar. As ek mooi staan, kan ek by die apteek se vensters inkyk. Daar, so tussen die apteekrakke, sien ek Ouma, Dominee...
View ArticleHennie
Dit maak my die moer in, Oom. Die moer in! Ek het aangejaag en nou sit ek met die gemors. En dit gaan nog vir jare so wees. Dis wat gebeur, Oom. Dit! As jy ander mense vertrou en as jy sukkel om 'n ou...
View ArticleOf sin and dreams
Brother Ian wanted to know why I played the horses. He asked me the question at the dinner table. In the company of the whole family, he asked me. My sister looked at me momentarily and smiled. Their...
View ArticleFay se bekering (Deel 1)
Dit was ’n Maandag toe een van die Joons-kindertjies, die een met die oopbekkie, by my huis aankom en sê Ouma het hom gestuur. Ouma wou weet of ek nie net haar hare wil kom rinse nie. Ek het suke los...
View ArticleFay se bekering (Deel 2)
Lees deel 1 “Tannie sien, as ons nou saam na haar toe gaan, kan Tannie mos die gesprek begin. Tannie kan verneem na die familie en hoe dit met die tuin gaan. As dit moet, kan Tannie selfs sê dat...
View ArticleClarissa
Open your mouth. I want to make you happy, Clarissa. I need, want and desire you. You are my journal, my hours, my half-commitment, my purpose crafted to cure all social ills. I am happy and content....
View ArticleKollekte
Jare gelede woon ek die middernag-Kersdiens van die Rooms Katolieke-sendingstasie op my plattelandse tuisdorp by. Dis somer en muskiete vier ook Kersfees. Die wit-gekalkte kerkie hurk teen die voete...
View ArticleKattekwaad
Iets ruk haar uit haar slaap. ’n Geluid, amper soos ’n deur wat toegeklap word. Meteens is sy wawyd wakker. Sy frons. Het sy die voordeur gesluit voor sy in die bed geklim het? Sy kan nie onthou nie....
View ArticleOom Boek Joons
Die Joons-familie in die dorp is maar, soos my ouma van my ma se kant af sal sê, bietjie aan die eenvoudige kant. Met eenvoudig het sy nie bedoel van plein en simpel nie, maar platvloers-eenvoudig....
View ArticleSes eietydse mikrosprokies
Aspoestertjie Sy staan in die donker. Haar rokkie net lank genoeg om toe te hou. Die lewe is haar Stiefmoeder. Haar stiefsusters Noodlot en Armoede. Die Goeie Fee huiwer oorkant die straat; hy hanteer...
View ArticleDie volstruis en die panfluit
Ulrich en sy Vriend is beide onderlê in die aardwetenskappe en het kort voor aftrede besluit om hulle nuuskierigheid uit te brei na ʼn ondersoek van die heelal. ʼn Middelslag-teleskoop...
View ArticleFormateer
Skaars sigbaar in die effense, silwerige skynsel en in die andersins donker gange, sien ’n mens rakke, rye op rye. Van alle hoogtes, groottes en materiale. Skaars hoër as ’n lessenaar of van metaal...
View Article