Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 434

Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie

$
0
0

“Kyk hoe ver het ons gekom” – só, ongeveer, lui een van die motiverings vir die Afrikaans Amptelik 100-veldtog. Ter viering van ons ryklik klinkende taal nooi PEN Afrikaans en LitNet kortverhaalskrywers uit om hul werk voor te lê. Daar is ook ’n gedigskryfkompetisie saam met Versindaba.

Die prysgeld in beide inskrywingskategorieë beloop R10 000 vir die eerste-, R5 000 vir die tweede- en R2 500 vir die derdeplekwenner.

Om in te skryf, of meer te lees oor die kompetisie, klik hier.

Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie

Lees die inskrywings hier:

’n Tjoppie vir die pot

The post Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie first appeared on LitNet.

The post Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 434