Die boomorkes
Die wind het ’n lugambulans. Waar dit lyk of die bries gaan lê, kry dit nuwe lewe onder die wieke van swerms swaels, duiwe en hadedas. Briese in die lanings hoë bome ken dit goed. Soms dans dit met die...
View ArticleBetaaldag
Buite breek die dag. Iewers in die huis spat ruite aan skerwe. "Ag, Here, wat kan dit wees?" wonder Helder waar sy in die bed lê. Sy draai die volume op die bedradio effens af. Elke oggend luister sy...
View ArticleIn the flesh
Helder oornag het hy aan haar verskyn in die spreilig wat hoër op blou word voor dit poeierwit in ’n verblindende stralekrans oorgaan. In die helder naglig, in die skerp spreilig soos ’n projektor in...
View ArticleDie feesmaal
“Ag Here, bring my kind huis toe vir Kersfees,” prewel Lina terwyl sy die hoenderpastei uit die AGA-oond haal. Sy kan nie dadelik agterkom of dit die stoom of trane is wat alles om haar vervaag nie....
View ArticleDroogte
Dit is droog. Vader van genade, dit is dróóg. In die dertig jaar wat ek boer het ek nog nie só ’n erge droogte beleef nie. Die son kom rooi en warm op in die ooste en soos hy sy pad deur die dag na die...
View ArticleRooi in die reënboog
’n Maand gelede kuier ons by familie wat Engeland toe geëmigreer het. Dit is September en die aanvang van herfs. Ons verwag koue en grou weer, soos almal altyd waarsku, maar die dae is sonnig en ná die...
View ArticleStofvinger (Deel 1)
Inleiding Toneel speel af: Op ’n klein plasie, ’n gemeenskap, ’n klein gesinnetjie, ’n pa (skaapboer), ma (huisvrou) en hul enigste seun. 1 My naam is Klaas. My pa het ons huis met ’n ysterhand regeer,...
View ArticleOom Thysie is beswaard
“Môre, Fransie,” sê oom Thysie oor die onderdeur. Dit is Saterdag en ma is besig om vir ons drie seuns pap in te skep. Pa is al vroeg weg werk toe. Ma se naam is Fransina, maar die meeste mense op ons...
View ArticleWaanwêreld
Sy oë is gelerig wanneer hy vredeliewend is. Indien onthuts of kwaad, kom daar ’n rooi verglansing in. Maar gelukkig gebeur dit nie veel nie. Die oë waarvan ek praat, volg my altyd. Agter my een...
View ArticleGeluk by die ongeluk
Ek lê in my te klein koshuisbed (of liewer bedjie) en klou aan my deken vas soos iemand wat nog nooit ’n kombers besit het nie. Ek luister na die geluide om my. Die reëlmatige asemhaling van drie...
View Article’n Staaltjie uit die dagboek van ’n maatskaplike werker
’n Staaltjie uit die dagboek van ’n maatskaplike werker Jare gelede kry ek ’n aanmelding van ’n skoolpligtige kind wat nie skool bywoon nie. Ons noem dit skoolversuim. Toe ek voor die huis stop, val...
View ArticleDit was nie ek nie
Ek begrawe my selfoon in ’n bak rys en sit dit in die son. Dalk genees moderne tegnologie homself; kunsmatige intelligensie het daardie vermoë. Want my foon het in die bad geval tydens ’n vurige...
View ArticleDit is nie paartyd nie
Dit is nie paartyd nie In 1975 het ek my tweede “institusionele” winter in Neuro C-kliniek by Stikland Psigiatriese Hospitaal deurgebring. Om op jou eie pille te “OD” is pateties. Om by te kom na ’n...
View ArticleTeef
Rita sukkel om haar swart suede-baadjie toe te knoop. Sy trek haar maag dieper in en bekyk haarself in die spieël. Die baadjie het sy met haar spaargeld by ’n tweedehandse winkel gekoop na sy jare...
View ArticleDie koekie
Lavinia is verslaaf. Sy sukkel nog om dit te erken, al vermoed sy dit wel, maar om gerieflikheidshalwe bly sy in denial. Waar sy op ’n Maandagaand, in die middel van winter om ’n beteuterde tafeltjie...
View ArticleIn die wolke
Cliffordene Norton (foto: Naomi Bruwer) Die wit van sy oë staan uit teen die donkerte; verder kan sy die vae lyne van ’n kakebeen en wangbene uitmaak. Sy steek haar hand uit na hom, maar die duisternis...
View ArticleWinter van 1972
Die manssale van die hospitaal het uit drie dele bestaan. ’n Saal met vier beddens, ’n gang met vyf enkelkamers en ’n groot saal met tien beddens. Nadat ek opgeneem is, is ek na die groot saal toe....
View Article’n Oog vir ’n oog
Die nag is besig om te wyk. In die dounat sand kan sy die spore van die wit Toyota Corolla sien glim. Sy durf nie beweeg nie, maak nie saak hoe ongemaklik haar posisie is nie. Nie voordat sy doodseker...
View ArticleSoos padkos
Roelof Dis diep in die nanag. Iets het my wakker gemaak. Die harde snorkgeluide van Pa wat rukkerig uit die vertrekkie langsaan kom, is dit nie. Daaraan is ek al te gewoond. Daai geluide is soos die...
View ArticleDie papegaai
Hy stap teen donker met die voëlhok voor hom die huis binne. Haar oë hou syne gevange voordat sy afkyk na die hok. Buite het die tromme reeds met hulle vreemde, dreigende ritmes begin. “Dis ’n...
View Article