"Without the option"
Foto: Canva.com Die karakters in hierdie verhaal is fiktief. Die name wat gebruik word is ook fiksioneel en verwys nie na 'n lewende mens nie. Op ’n dag, in my vorige jeug, kom ek van die werk af. Ek...
View ArticleSaliena
Foto: Canva.com Saliena, ons huishulp, het verjaar. Sy beur na haar vandaankomplek toe. Distrik Ses. Ons ry en stop. Die onkruid buig liggies voor die Suidoos. Saliena spoor die plekkie waar hulle...
View ArticleDie merinoboer en die koster van Campbell
Foto: Canva.com Die Noordkaap is nat. Olifantshoek is nat. Daniëlskuil is nat. Campbell was laas so nat toe die mofskaapboer, Groot Gert Aggenbach, sy tokkelokseun op Stellenbosch se kweekskool...
View ArticleGila Leah
Foto: Canva.com Sy het voor in die klas gesit. Gila. Matriek. Ek onthou die oë, donker en glasig. My eerste pos na vier jaar op Stellenbosch. ’n See van gesigte staar na my. Gila is ’n donkerkop...
View ArticleDit wat mens nie kan kies nie
Foto: Canva.com Daar sit sy vrou. Of dan nou weduwee. Sy sit alleen in die ry. Hulle het mos nie kinders gehad nie. Haar kop hang, haar skouers hang. Sy lyk eensaam. My oë gly oor die mense in die...
View ArticleO die pyn-gedagte
Foto: Canva.com O die pyn-gedagte [Jenna sit in die psigiater se spreekkamer. Sy is in ’n psigiatriese inrigting vir observasie nadat sy daarvan beskuldig is dat sy haar eie kind doodgemaak het. Haar...
View ArticleDivine reason
Foto: Canva.com Divine reason Ou Souf kon ’n dubbelrompseiljag koop met die geld wat sy in haar vyf-en-sestig jare uitgerook en -gewyn het. Daar was swaar jare in haar tyd op aarde, maar nooit so swaar...
View ArticleBleddie dokters
Foto: Canva.com Bleddie dokters Boet het daardie jaar die hardste gebid ooit, toe die prostaatkanker hom gevat het. Hy was nog altyd, as dit by geloofsake kom, ’n agterbanker. Letterlik en figuurlik....
View ArticleDie dag toe alles verander het
Foto: Canva.com Die dag toe alles verander het Langs Theodorus se graf sit Catherine, glad nie reg om afskeid te neem nie. Dié is omstandighede waaraan niemand gewoond is nie. Slegs ’n maksimum van 50...
View ArticleVarsgebreek suck
Foto: Canva.com Varsgebreek suck Ek loop op die strand met ’n koue, nat soutbries in my gesig en tel goetertjies op. Skulpies, stokkies en glasstukkies wat deur die see daar uitgespoeg is. En klippies....
View ArticleEbet wil New York toe gaan
Foto van Jerusalem: Pixabay Die wyse kind met die groot ronde gesig en die groot ronde oë bly in die voorste huis, reg langs ons straat, hier in Sheikh Jarrah. Die binnehof waar die waskamer en toilet...
View ArticleParkrun
Foto: Canva.com Parkrun (Eenmaal lank gelede tydens ’n vakansie) Parkrun. Nuwe gonswoord, nie vertaalbaar nie. Afrikaanses gôi hom ook, soos in “paakran”. Ek verkyk my hier op ’n bankie langs die see...
View ArticleBrood van die lewe
Foto: Canva.com Brood van die lewe Van verkragte tot oorwinnaar. Van verminkte tot oorlewende. Daardie nag droom sy van die kind se kaal geraamtelyfie en die droë snot wat korserige slakstrepe oor sy...
View ArticleMet my oë
Foto: Canva.com Met my oë Met my oë sien ek die wêreld so anders, so anders as wat jy dit sien en ervaar. Jy sien sonskyn en die potensiaal in elke dag; ek die donker en “wat as ...” Jy kom vertel my...
View ArticleDie proefleser
Foto: Canva.com Dis Maandagaand. Ek sit in my studeerkamer, my aandag by ’n manuskrip van ’n onbekende skrywer uit Kimberley se wêreld. Ek het nog nooit van hom gehoor nie, maar ek voorspel dat sy naam...
View ArticleKommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"
Eksamen se voet. Amber sit al vir drie uur en die trigonometrie maak steeds nie sin nie. Sy trap die wiskundeboek van die bed af en tel Permanente ink van Carina Diedericks-Hugo op. Gaan Amir en sy...
View ArticleKommadagga-kortverhaal: "Eendag is eendag"
Toe Carlo Tisha se trouringe steel, weet ek dis tyd. Trektyd. “Nei, ek weet fokkol van Tisha se ringe. By the way, ek het heeldag geskarrel.’’ Eers was dit die strykyster. Daarna ons vleis. Toe ons...
View ArticleKommadagga-kortverhaal: "We breathed"
Danielle móét nou uitkom. Sy gaan uitpass. Haar tafel is na aanie eetsaaltoilette. Sy staan op, maak of sy indraai, maar hou verby na die exit. Buite haal sy eers diep asem, soos die free divers...
View ArticleMooi Berta
Foto: Canva.com Mooi Berta Baie jare gelede, toe die samelewing nog behoudend was, soos verkramptheid eufemisties genoem was, het Mooi Berta opgesmuk en opgewek vir die eerste klas van haar eerste jaar...
View ArticleMy broer Japie
Foto: Canva.com My broer Japie Dit is die laaste periode van die dag in die standerdseweklas. Pythagoras se stelling is reeds oor en oor verduidelik – hopelik tot almal se bevrediging. En vandag word...
View Article