Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Browsing all 432 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Estie

Foto: Canva.com Vroeg in 2008 kry ek ’n geleentheid deur ’n vriend van my pa se pel om my vakleerlingskap te gaan doen by ’n nuwe ateljee wat in Irene oopgemaak het. Nog nat agter die ore en met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honourable discharge – José se riem

Foto: Unsplash.com Die misweer blaas teen die voorruit van die kombi wat hoes-hoes koers kies van Woodstock-polisiestasie na Tokai. Seelangs vluglees meeue ou koerantberigte. Die winter is pure Kaaps...

View Article


André Tanneman se tronk

“Kyk,” sê Ernst, ons werfhaan van ʼn faktotum, vir André Tanneman, “die huwelik is ʼn tronk. Elke ou se view lyk anders, maar dit bly ʼn tronkvenstertjie waardeur jy kyk.” Hy gooi sy kop agteroor en met ʼn...

View Article

KleinKosie

Ek skop ’n leemklip tot teen die muur van die skoolgebou. “Ek dink ons moet môre gaan.” Ek maak of ek nie vir Ben hoor nie. “Net as jy vir Pa sal vra.” “En net as jy die geld by KleinKoos sal kry …”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aflossing

Foto: Pexel.com Die motor het sy duur petrol gedrink en ek dink ek kan gou ’n koffie in die geriefswinkel gaan drink. Die Cafe le Ablution soos Stefan dit altyd genoem het. Daar kom soms van sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sonia

Foto: Canva.com Ysig. Als is wit. Sanitasiereuk misluk om die reuk van dood te verdoesel. Sy tree nader aan die oop deksel van die three-tear kis. Dis haar pa wat daar lê, maar tog ook nie. Onwerklik....

View Article

,

, kom daar so ’n oomblik in elke lewe? het hy gewonder terwyl hy wag vir die kraanwater om warm oor sy hande te vloei. Ja, het hy besef, maar gewoonlik eers met die dood. Ek weet nou hoe die dood is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefde in die tyd van Korona – en daarna

Foto: Canva.com Dit het gister die antivirusgevegsraad behaag om die valboom so effens te lig, en vanoggend is Eusebius Fourie slaggereed om sy jarelange verhouding met Owl Books te hervat. Dis sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moddergat se klein Moses

Foto: Unsplash.com Hierdie lieflike, aanhoudende reën laat my dink aan ’n vervloë tyd ─ toe ek nog jonk was, daar in die sestigerjare van die vorige millennium. Ek het tuinwerk gehaat. Die sweet wat...

View Article


’n Kwessie van geloof

’n Sug is die enigste geluid wat die geroeste ou windpomp uitkry. Markus hoor hoe die rooigrond onder sy skoensole knars en gaan staan ’n oomblik stil om die landskap om hom te bekyk. Alles is dor,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog net een ding, Meneer …

Foto: Canva.com ’n Berg is gemaak om te klim. Of om uit te hardloop. Vandag is die dag en niemand gaan my keer nie. Nie eers tyd nie. Vandag draf ek die berge plat. ’n Halfmarathon onder twee uur....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sê vir Hannes van Brendan

Foto: Canva.com Gewoonlik is Linda hierdie tyd van die dag druk in die kombuis besig met die aandete, maar Hannes is al ’n uur lank tuis van die werk af en sy is steeds nêrens in die huis of op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Brief aan my ouma

Foto: Canva.com Die Waterberge  Dag 80, COVID-19 Liewe ouma Lenie, Dis winter in die Bosveld, Ouma. Die boekenhout se blare het verroes en die vaalbome staan weerloos en kaal. Wanneer die wind waai...

View Article


Lopers

Waar is al die mense? Ek kyk op en af in die straat. Die donker teer is nat en leeg. Nie ’n enkele kar wat kom of gaan nie. Almal is weg, dis net jy. Dit is net ek. Me and my lonesome. Is nog altyd,...

View Article

Die hemel se deure staan wawyd oop

“Hierdie evangelie het ons nie altyd geken nie,” sê pastoor Randall een Sondagoggend. “Dit het saam met ’n skip gekom ver van oor die see − saam met die Europeërs.” Pastoor Randall is hoofleraar van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Killing my darling

Foto: Canva.com William Faulkner het gesê: “In writing, you must kill all your darlings.” Stephen King herhaal dit: “… kill your darlings, kill your darlings, even when it breaks your egocentric little...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

As die klipdagga blom

Foto: Canva.com Dit was op ’n winderige dag met skuimkoppe op die see, dat sy sê sy het genoeg gehad. “Genoeg gehad? Van wat?” wou hy weet. “Jy weet goed.” “Nee vrou, want jy sê dit ten minste een maal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Redding in ’n bottel Cabernet

Foto: Canva.com Nog half slaapbeneweld, hou ek my hand, as beskerming, voor my neus. Hel, dis die suurste, bedompigste asem wat ek in my lewe geruik het. Stadig maak ek my oë oop. Hy lê hier voor my...

View Article

Rigting

Sofia kyk van haar Creme Soda af op in Malan se byna ewe groen oë. Sy onderdruk die drang om vir die soveelste keer haar hand deur haar halfgrys hare te trek. Hy is sy pa se ewebeeld. Die man wat hy...

View Article

Doodsnaaks

Soos elke weeksoggend sluit Belinda Schönfeldt die voordeur van Montgomery Makelaars stiptelik agtuur oop. Oudergewoonte maak sy vir haarself tee en skuif agter haar lessenaar in, waarna sy ’n taaklys...

View Article
Browsing all 432 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>