Quantcast
Channel: Fiksie - LitNet
Browsing index pages (475 articles)

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om die son te sien opkom

Foto: Canva Om die son te sien opkom Ek neem Helen nie kwalik dat sy nie weet die antwoord is vanselfsprekend wanneer sy vra of ek op die rusbank of in die sonkamer wil slaap nie. “Die sonkamer se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die spook van Noupoort

Foto: Canva Die spook van Noupoort Meneer Oelofsen, wat naby die dorp op kleinskaal boer en onderwyser in die hoërskool is, en ene Doubell, sy vriend, melk koeie in sy melkstal. Die koeie wat gewoonlik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afwesigheid koop brood

Foto: Canva Afwesigheid koop brood My pa bly in Port Nolloth. Ek het hom altyd so beskryf: “Hy bly by die see.” Dit klink sagter as die waarheid. Mense hoor see en dink vakansie. Wind in jou hare....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoop is ’n kers wat bly brand

Foto: Canva Hoop is ’n kers wat bly brand Dit is nog somer, al is daar die venyn van ’n komende winter te bespeur in die asem van die wind wat dreig om hulle binne toe te waai. Hulle bly buite in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die voëls van die gode

Foto: Canva Die voëls van die gode Onthou is deel van wie hulle is. Kra-kra. Kra-kra. Die voëls van die gode sit die bome vol. Die swerm kraaie in hul swart pakke. Roubeklaers by Dietlof Fritz se graf....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die influencer

Foto: Canva Die influencer Die kroegligte flikker soos stukkende verkeersligte. “Is jy nie daardie influencer nie? Tokkelos?” Die sproetgesiggie met ‘n mop rooi hare sit ’n bottel Red Square en ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wanneer stilte raas

Foto: Canva Wanneer stilte raas In ’n kamer vol woorde het sy gekom om net te luister. Leiden ruik na ou boeke en nat klippaaie langs die Rapenburg. Elna staan voor Deur 204 in die Lipsius-gebou en kyk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die rooiblom van Kepler

Foto: Canva Die rooiblom van Kepler  Die windpompe draai stadig in die dun atmosfeer. Die koolstofvesellemme glinster in die oranje aandgloed. Drikus Richter staan by die grensdraad van Kepler-Rus en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die web

Foto: Canva Die web Sy het gedink sy’s klaar met die web. Toe sit dit drie sitplekke weg van haar op ’n boot na Poros. Spetses ruik na jasmyn en see. Perdehoewe klik oor die klippe, terwyl die wind...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om te beïnvloed

Foto: Canva Om te beïnvloed “Flippen hel, Arno, wie is die boss babe hier?” vra Monique. “Jy is net die producer en ek die celeb-influencer. Hierdie is my show en I will call the shots.” Ek haal diep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ben kraai koning

Foto: Canva Ben kraai koning Terwyl ek en my broer my pa se windpompe op sy plaas Dwaalfontein in die Groot-Karoo nagaan, sien ons ’n kraaines op die houtplatform van ’n windpomp. My broer klim met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hallo, Frieda

Foto: Canva Hallo, Frieda Hallo, Frieda. My ma sê ek mag maar ’n rukkie kom speel. Weet jy wat, kinders kry altyd lekkers by hulle oupa. En hulle ouma kook lekker kos en bak vir hulle koek. Nie my oupa...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op die modderpad

Foto: Canva Op die modderpad, winter 1953  “Sussie, Basie, opstaantyd!” roep Ma en sit die slaapkamerlig aan. Ek skrik wakker en besef dis weer sulke tyd – terug hok toe. ’n Hol kol sit op my maag. Dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fluit

Foto: Canva Fluit Die konstabel met die brandweerrooi hare se vingers bly ’n oomblik te lank op myne, toe sy die dossier oorhandig. Ek sluk my koffie af, skuif die stoel terug en loop na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Plessislaan 61

Foto: Canva Du Plessislaan 61 Die huis was reg oorkant die laerskool in Du Plessislaan 61. “’n Drieslaapkamerhuis met twee oë en ’n neus. Geen mond. Seker ook maar goed.” Lika kom van die skool af....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jintoerisme

Foto: Canva Jintoerisme Ek try aan ways dink hoe ek nee kan sê, but Alexis se gepraat disturb my heeltyd. Sy’s dronker as Nicole, sien ek nou. Haa excitement oor’ie party maak my amper bang. Sy sê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dans met die malmokkie

Dans met die malmokkie Vandag is die see ontsteld. Net soos sersant Trevor Fortuin se gemoed. Een moontlike body; vier moontlike suspects. En wie de fok het Mercia mee seks gehad?! Sy gedagtes wroeg....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duistering

Foto: Canva Duistersig Ek moet seker iewers begin. Lêers en papiere – kom ons begin daar. Dis beter as praatjies oor die voetstappe op die koue keldervloer. Of die lastige gedagtes oor skadu’s wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenner van die Sandy Schoemanprys: Die fluistertaal van blomme

Hierdie verhaal het die Sandy Schoemanprys gewen. Lees meer oor die prys, en oor die kortlys. * Die fluistertaal van blomme Die plantwinkel is oop. Ek bind myself op en ry met een doel voor oë...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fluitjie

Foto: Canva Fluitjie ’n Fluitjie in ’n wêreld wat wegkyk. Daar is ’n toneel in Titanic wat my al jare bybly. Nie die skip wat breek nie. Nie die paniek nie. Die stilte. ’n Reddingsboot beweeg deur...

View Article
Browsing index pages (475 articles)